University of Missouri-Columbia School of Health Professions Link to MU Homepage link to MU Homepage School of Health Professions
search  
Virtual Health Care Team
Case StudiesAbout VHCTContinuing EducationHealth ReferencesContact UsHome

Meganiese Lae Rug Pyn

Gerald W. Browning, PhD, PT

Oorsig

Hierdie gevallestudie stel die leser bekend aan 'n konserwatiewe benadering wat deur baie fisioterapeute en ander gesondheidsdeskundiges in die voorkoming, evaluering en behandeling van biomeganiese lae rug pyn (LRP) gebruik word. Hierdie intervensie was deur Robin A. McKenzie van Nieu Seeland ontwikkel. Sien ook die McKenzie Instituut webruimte vir verdere informasie. Sommige agtergrond material en drie moontlike sindrome word kortliks bekend gestel.


Published by the Virtual Health Care Team ®
School of Health Professions
University of Missouri-Columbia
Questions? Comments? Contact Us
Copyright © 2005-2012 — Curators of the University of Missouri
DMCA and other copyright information.
An equal opportunity/ADA institution.
All rights reserved. Disclaimer and Terms of Use
Last Update: September 11 2012